Die Slotman

R 40.00   R 150.00

Author: Maretha Maartens
Publisher: Struik Christelike Media (2014)
ISBN-13: 9781415324899
Condition: Very Good. Light wear to cover edges and corners. Barcode sticker stuck to the inside of the back cover.
Binding: Softcover
Pages: 203
Dimensions: 21.3 x 13.6 x 1.1 cm

Weight: 0.25 kg
We currently have 2 in stock.

Hulle was doodseker dat hulle vir mekaar bedoel was. James Durant was Madeline se trouman, Madeline die vrou van James se drome. Hoe moes Madeline die een allesoorheersende ambisie - om stinkryk te word - in James Durant se sagte oe raaksien? En hoe sou James ooit vooraf kon weet dat Madeline n metaalmonster met die naam Slotman sou liefhe, haat en aanhang en by hom troos sou vind na die dood van twee mense vir wie sy lief was? Na jare se alleen-worstel deur bevallings, ernstige siekte en selfverwyt, verloor Madeline haarself in die donker tonnel van geestelike vervlakking, minderwaardigheid en leuens.


Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast