Verstevlei

R 57.00   R 186.00

Subtitle: Een Lewe, Twee Bestemmings
Text in Afrikaans
Author: Jaco Fouche
Editor: Human and Rousseau
Publisher:  (2013)
ISBN-10: 0798157798
ISBN-13: 9780798157797
Condition: As New
Binding: Softcover
Pages: 221
Dimensions: 21.2 x 13.5 x 1.7 cm
Weight: 0.3 kg
We currently have 1 in stock.

Soos ’n Don Quijote van ouds dool Renier Proot deur die Suid-Afrikaanse landskap: van ’n uitsiglose bestaan in ’n woonstel in Vereeniging en Huis Genade waar sy suster Michelle opgeneem is, tot die plaas Verstevlei in die Boland waar hy hulp en stuurjonge is vir die bejaarde Bill Andrais, tot ’n kamer in Kaapstad en ’n kroeg in Bellville. Oral op Renier se pad is daar vreemde en vlugtige ontmoetings, en sy omswerwinge raak ’n ondersoek na identiteit, maar veral na die sin van die lewe. Jaco Fouché se kenmerkende skryfstyl - fyn gestem, suiwer, ironies, komies - sorg vir ’n onvergeetlike verhaal. 

Met hierdie roman het Fouché die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, 2012.



Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast