Katrien se Nageregkoeke

R 73.00   R 210.00

Subtitle: Geniet die Lekkerste van Twee Werelde op Een Bord
Author: Katrien van Zyl
Publisher: Metz Press (2015)
ISBN-10: 1928201380
ISBN-13: 9781928201380
Condition: Very Good. Small bump to the tail of spine.
Binding: Softcover
Pages: 160
Dimensions: 26 x 19.5 x 1 cm

Weight: 0.6 kg
We currently have 1 in stock.

Die boek bevat 25 nageregkoekprojekte wat van begin tot einde stap vir stap verduidelik word sodat jy jou eie watertandkoeke kan bak. Daar is by elke projek ook 'n kolwyntjieresep sou jy verkies om individuele porsies in plaas van snye koek voor te sit. Alles kan dae of weke vooruit gemaak en in die yskas of vrieskas gehou word, sodat jy genoeg tyd het om die koek self saam te stel.

Daar is ook riglyne om die resepte te vermeerder om aan spesifieke behoeftes te voldoen, asook tonne wenke om jou te help om jou eie kunswerke te skep.



Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast