Errol Tobias: Suiwer Goud

R 57.00   R 190.00

Author: Errol Tobias
Publisher: Tafelberg (2015)
ISBN-10: 0624071891
ISBN-13: 9780624071891
Condition: Very Good. The cover has some light rubbing and wear to corners.
Binding: Softcover
Pages: 144
Dimensions: 21.5 x 14 x 0.1 cm

Weight: 0.2 kg
We currently have 1 in stock.

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul.


Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast