Botterblom

R 57.00   R 190.00

Subtitle: 366 Dagstukke Wat Jou Menswees Met Ligen Waarheid Sal Vul
Author: Maretha Maartens
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy (2014)
ISBN-13: 9781431606030
Condition: Light wear and rubbing on cover with a few light scratches. Small creases across the corners.
Binding: Softcover
Pages: 488
Dimensions: 21.2 x 16.9 x 2.1 cm

Weight: 0.65 kg


Botterblomme is taai elke lente bars hulle uit die droë aarde, nog voor die eerste reën geval het, en verkondig die heerlike waarheid van léwe in ’n omgewing wat so dood lyk. Elke vrou sal in Botterblom ontdek dat sy deur God se liefde haar wortels diep kan plant in God se beloftes en elke dag van krag tot krag kan groei.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast