Onder Die Radar

R 67.00  

Subtitle: Stories Uit Ons Land
Author: Dana Snyman
Publisher: Tafelberg (2013)
ISBN-10: 0624062279
ISBN-13: 9780624062271
Condition: As New
Binding: Softcover
Pages: 284
Dimensions: 21 x 13.7 x 2.1 cm

Weight: 0.4 kg
We currently have 4 in stock.

Dana Snyman is een van Suid-Afrika se mees geliefde en geleesde skrywers. In hierdie bundel skryf hy weer met sy kenmerkende humor en patos oor die lewens van gewone mense, mense wat onder die radar leef, ly en liefhet. Die boek is in drie afdelings verdeel: Stanings, Oordenkinge en Reise.


Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast