Politiek en Parlement (Afrikaans Edition)

R 75.00  

Author: M. C Botha
Publisher: Cum-Boeke (1982)
Edition: First Edition
ISBN-10: 0869842277
ISBN-13: 9780869842270
Condition: Very good, for a full condition description, email us.
Binding: Hardcover with a Dust Jacket
Pages: 152
Dimensions: 21.5 x 15.5 x 1.5 cm

Weight: 0.4 kg
We currently have 1 in stock.

Hierdie derde boek wat oudmin. M.C. Botha na sy uittrede uit die politiek geskryf het, is algemene politieke vertellinge en relase waarin die skrywer hom in hoofsaak bepaal by gebeure wat hy self meegemaak het. So is daar 'n interessante hoofstuk oor die republiekwording.

Dit bevat baie wat vir die diensdoende politici van nut kan wees en dit sal vir die gewone belangstellende kieser in menige opsig lig laat opgaan oor die werk van die politikus, die parlementêre werkwyse en die verantwoordelikhede sowel as pligpleginge en omstandighede van ministers en adjunkministers, alles hoedanighede waarin die skrywer self betrokke was.



Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast