Leierstryd: Die Dramas Rondom die Uittrede van President P.W. Botha

R 57.00  

Subtitle: Die Dramas Rondom die Uittrede van President P.W. Botha
Authors: Alf Ries en Ebbe Dommisse
Publisher: Tafelberg (1990)
ISBN-10: 0624028984
ISBN-13: 9780624028987
Condition: Very Good. Previous owner's signature on front endpaper. Slight sticker residue on rear board.
Binding: Hardcover
Pages: 270
Dimensions: 21.7 x 14.5 x 2.4 cm

Weight: 0.5 kg
We currently have 1 in stock.

'n Begin is met hierdie boek gemaak in die eerste helfte van 1989, nadat oor die hoogste leiersposisies waarby die regerende party beland he, dramas ontstaan het soos daar nog selde in Suid-Afrika se geskiedenis was. Van die gebeure het nie altyd ten volle bekend geword nie. Daaroor het ons mettertyd waardevolle inligting van 'n aantal mense gekry, ook van mense wat sekere inligting aanvanklik vertroulik meegedeel het, maar naderhand ingestem het dat dit bekend gemaak kan word. In die verband van die hele leierstryd was dit meermale sleutelinligting.


Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast