Buhrmann Familieboek

R 350.00  

Editors: Danie de Villiers en Biebie de Villiers (van der Merwe)
Publisher: Self Published (2005)
Condition: Very Good. The cover has some light rubbing and scratches. Wear along the spine and cover edges. Mark on the front cover (see image). Barely visible insect damage on the ffep - no paper loss. Internally clean and well bound.
Binding: Softcover
Pages: 248
Dimensions: 20.9 x 14.7 x 1.8 cm

Weight: 0.4 kg
We currently have 1 in stock.

H.T. Buhrmann het in 1848 uit Amsterdam na die ou Transvaal gekom, waar hy hom aanvanklik in Lydenburg gevestig het. In 1865 trek hy met sy gesin na die Hoeveld waar hy tot sy dood woon op sy plaas De Emigratie, in die omgewing van die latere dorp Ermelo.

Hierdie boek oor die Buhrmanns is 'n familieboek in die ware sin van die woord. Inligting is bymekaar gemaak uit bydraes en materiaal wat van verskeie persone uit die nageslag van H.T. Buhrmann gekom het.


Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast