Weskuskos (Afrikaans Edition)

R 97.00   R 250.00

Author: Ernest Messina
Editor: Ina Paarman
Publisher: Jonathan Ball (2014)
ISBN-10: 1868422801
ISBN-13: 9781868422807
Condition: Very Good
Binding: Softcover
Pages: 144
Dimensions: 29.2 x 21 x 1.1 cm

Weight: 0.8 kg


Weskuskos bied ’n verskeidenheid eenvoudige, dog heerlike geregte, eie aan die Suid-Afrikaanse Kaapse Weskus, maar enersyds onlosmaaklik verweef met die geskiedenis en lewens van haar gemeenskappe. Toegevoeg tot die vanselfsprekende seekosgeregte, is nog smaaklikhede - van eenvoudige sop tot feestelike nageregte en verrassings vir ‘onweersdae’. Soos baie ander vissersgemeenskappe, werk pelagiese vissermanne aan die Suid-Afrikaanse Kaapse Weskus vir fabrieke en word slegs op kommissiebasis betaal.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast