Vuurwarm (Afrikaans Edition)

R 97.00   R 275.00

Author: Jan Braai
Publisher: Bookstorm (2013)
Edition: First Edition
ISBN-10: 0798162767
ISBN-13: 9780798162760
Condition: Very Good
Binding: Softcover
Pages: 200
Dimensions: 25.5 x 20.6 x 1.7 cm

Weight: 0.9 kg

Sold Out. Sorry!


In sy tweede boek, Vuurwarm, gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors: Hy daag ons uit om ook sy heerlike kerrie-potjies, pannekoek, hoender-mayonnaise broodjies, malvapoeding en appeltert op n oop vuur te probeer! Vuurwarm spog ook met maklike instruksies, volkleur fotos en Jan se kenmerkende braaihumor. Die pragboek is gepak met meer as 80 lusmaak-resepte, wat alle braaiers van beginners tot die wat weet sal inspireer om vriende en familie te nooi vir smulkos en samesyn.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast