U Het Geluister: 'n Geskiedenis van die Vroee Dae van Radio-Uitsending in Suid-Afrika

R 150.00  

Author: Eric Rosenthal
Publisher: Nasionale Boekdrukkery (1975)
ISBN-13: 9780869720332
Condition: Very Good. The dust jacket has some light creasing and age-darkening around the edges, with a few small closed tears. Else a very good copy.
Binding: Hardcover with dust jacket
Pages: 169
Dimensions: 25 x 17.4 x 2 cm

Weight: 0.6 kg
We currently have 1 in stock.

Ons nege-uur die aand van 1 Julie 1924, terwyl die klokkespel van die horlosie in die toring van die ou Johannesburgse poskantoor oor die stadsplein weer-klink, he Suid-Afrika 'n nuwe era van kommunikasie betree-die era van die uitsaaiwese.

Met hierdie woorde kondig Mnr. Eric Rosenthal die geboorte aan van die uitsaaiwese in Suid-Afrika 50 jaar gelede. Hy vertel 'n boeiende verhaal van hierdie geskiedenis van die vroee proefnemings in radiokommunikasie en wat daardeur bereik is.



Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast