Author: Lindie Strydom Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy (2014) ISBN-13: 9781431611966 Condition: Very Good Binding: Softcover Pages: 168 Dimensions: 21 x 14.8 x 1.11 cm
Weight: 0.3 kg
We currently have 2 in stock.
Ons lewe lank leer ons om ons oë op die wenpaal, die eindpunt te hou. Met Op soek na God se hart kom keer Lindie Strydom hierdie beginsel op sy kop. Sy sê waar bekering en "jou hart vir die Here gee" vir baie mense die einddoel is, voel sy dit is eintlik die wegspringplek. Hiér begin ’n leeftyd van nader aan die Here leef en werklik sy hart leer ken.