Onstuitbaar

R 57.00  

Subtitle: Die Fenomenale Krag Van Geloof in Aksie
Text in Afrikaans
Author: Nick Vujicic
Publisher: Christelike Uitwersmaatskappy (2013)
ISBN-13: 9781431605088
Condition:
Binding: Softcover
Pages: 208
Dimensions: 23.5 x 15.7 x 1.2 cm

Weight: 0.3 kg

Only one item in stock


Miljoene oor die hele wereld heen herken die glimlaggende gesig en inspirerende boodskap van Nick Vujicic. Ten spyte daarvan dat hy sonder arms en bene gebore is, het Nick se uitdagings hom nie gekeer on groot avonture, 'n vervullende en betekenisvolle loopbaan, en liefdeville verhoudings to ervaar nie. Nick het beproewings en swaarkry oorkom deur te fokus op die belofte dat hy geskep is vir 'n unieke en spesifieke doel, dat sy lewe waarde het 'n geskenk vir ander is, en dat ten spyte van die wanhoop en moeilike tye in sy lewe, God altyd teenwoording is. Nick skryf sy sukses in die lewe toe aan die krag wat vrygestel word wanneer geloof in aksie oorgaan.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast