My Regte! Jou Regte? (Inscribed)

R 125.00  

Subtitle: Kom Ons Praat
Author: Leon Wessels
With Author's Inscription
Publisher: LAPA Publishers (2006)
ISBN-10: 0799336408
ISBN-13: 9780799336405
Condition: Very Good. The cover has some light scratches and wear to edges and corners.
Binding: Softcover
Pages: 224
Dimensions: 22 x 15 x 1.2 cm

Weight: 0.35 kg

Sold Out. Sorry!


My Regte! Jou Regte? is bedoel vir diegene was na al die mensereg-gepraat en mensereg-aansprake steeds nie seker is wat hulle regte is in spesifieke omstandighede nie. Die grondwetlike regte, soos verskans in die Grondwet, is nie net die regte van politici, die staat of bevooregte mense nie. Dit is regte wat vir van behoeftige tot grondbaron geld. Dit is almal se regte en daarom gebiedend noodsaaklik dat almal dit verstaan.

Leon Wessels slaag met My Regte! Jou Regte? uitmuntend daarin om gemaklik, onderhoudend en verstaanbaar te kommunikeer, maar om terselfdertyd by die kern van die regsvraag ter sprake to bly.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast