Liefde is 'n Sprokie (Afrikaans Edition)

R 57.00  

Author: Santie Nel
Publisher: Human and Rousseau (2015)
ISBN-10: 079817028X
ISBN-13: 978079817284
Condition: Very Good. The cover has a few scratches and light wear to edges and corners. 
Binding: Softcover
Pages: 225
Dimensions: 21 x 13.6 x 1.7 cm

Weight: 0.3 kg

Only one item in stock


Cara het 'n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oe agter sy dik brilglase raak te sien nie. 

Talia is so tuis in die water soos 'n meermin. Maar die aantreklike Erik sorg dat sy sukkel om op haar duikkursus te konsentreer. Totdat dinge lelik skeefloop.

Van die eerste dag wat Wolfgang vir Vlam raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart. Wanneer sy ontvoer word, is hy vasberade om haar te red.

Die nuwe ou in die klas se bene is in ysterstutte en sy hare staan orent asof hy pas vir iets geskrik het. Lilliette is sommer vies dat sy hom met wiskunde moet help. Veral aangesien hy nog die vermetelheid het om haar Wipstert te noem!

Hierdie bundel bevat 22 kortverhale wat op bekende sprokies gebaseer is â maar met 'n heerlike moderne kinkel! Hier is stories wat jou hart sal steel, dit dalk in 'n duisend stukkies sal breek of jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.



Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast