Jou Beste Lewe: Vinnige en Gesonde Gesinsetes

R 97.00   R 300.00

Author: Michael Mol en John Berry
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy (2015)
ISBN-13: 9781431610136
Condition: Very Good. Two very small chips to rear cover.
Binding: Softcover 
Pages: 198
Dimensions: 25.8 x 20.9 x 1.4 cm

Weight: 1.0 kg


Michael Mol en John Berry span kragte saam om hulle kennis met jou te deel om ‘n gelukkige en gesonde gesin te hê wat kos saam kan geniet.

Jou beste lewe is ’n indrukwekkende resepteboek wat meer as 80 resepte bevat. Dit is propvol kleurfoto’s om jou te wys hoe opwindend gesonde kos en die basis van ’n gesonde leefwyse kan wees.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast