Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae

R 48.00   R 180.00

Subtitle: Jou Grondslag Vir Suksesvolle Leierskap
Author: John C. Maxwell
Publisher: Struik Christelike Media (2014)
ISBN-13: 9781415329672
Condition: Very Good. Some wear to cover edges with creases across the corners. Evidence of price sticker removed from back cover.
Binding: Softcover
Pages: 269
Dimensions: 22.1 x 15.1 x 1.2 cm

Weight: 0.35 kg


In Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om ’n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Elke leier het die potensiaal om verder te groei. Die raad in hierdie boek sal lesers help om hulle huidige posisie te evalueer en ’n effektiewe plan te ontwikkel om hul doelwitte te bereik


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast