Enegele in die Vreemde

R 95.00   R 230.00

Subtitle: Buitelandse Vroue in die Anglo-Boeroorlog
Author: Chris Schoeman
Publisher: Zebra Press (2013)
ISBN-10: 1770225021
ISBN-13: 9781770225022
Condition: Very Good. The dust jacket has some wear at the corners and spine-ends. Boards have light shelf-wear. Evidence of a price sticker removed on the rear paste-down. Else a very good copy. 
Binding: Hardcover with dust jacket
Pages: 245
Dimensions: 23.7 x 15.9 x 2.6 cm
Weight: 0.55 kg

Na die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog het honderde vroue hul moederlande verlaat en na Suid-Afrika gekom, sommige op soek na avontuur, ander met 'n egte begeerte om die slagoffers van die oorlog te help. Hulle het van reg oor die wereld gekom - van Brittanje en sy kolonies, en van pro-Boerlande in Europa. Maar wat ook al hul oorsprong, het hulle almal hierheen gekom om in onaangename en vreemde toestande te leef en te werk. Engele in die Vreemde vertel die verhale van twaalf van hierdie dapper vroue, afkomstig van Engeland, die Nederlande, Belgie, Swede, Kanada, Australie en Nieu-Seeland.



Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast