Prins Kaspian

R 67.00  

Author: C.S. Lewis
Publisher: Human and Rousseau (2006)
ISBN-10: 0798142421
ISBN-13: 9780798142427
Condition: Very Good. The cover has some rubbing and scratches with light scuffing along the edges and small creases across the corners and a few of the pages. Internally clean. Well bound.
Binding: Softcover
Pages: 189
Dimensions: 21.3 x 13.7 x 1 cm

Weight: 0.3 kg

Sold Out. Sorry!


Dis vier baie swaarmoedige Prevensie-kinders wat op die stasie wag vir die trein wat hulle terug skool toe moet neem. Dan voel Lucy skielik iemand wat aan haar trek en pluk, en so ook Edmund, en 'n oomblik later Peter en Susan. In 'n kits verdywn die stasie en hulle bevind hul in 'n oorgroeide woud by die see naby hul ou kasteel, Kair Paravel. Hulle is terug in die towerland van Narnia waar hulle sulke wonderlike tye tye gehad het toe hulle as konings en koninginne in 'Die leeu, die heks en die hangkas' geheers het. Maar iets is verkeerd.

Hul manjifieke kasteel is 'n bouval en alles is vreemd stil en leeg. 'n Dwerg daag op sensasionele wyse daar op, en hulle hoor dat 'n treurige lot vir Narnia getref het. Burgeroorlog is besig om die land in puin te le. Die dapper Prins Kaspian het besef sy oom, koning Miraz, is 'n verderflike man en probeer om die koninkryk wat regtens syne is, terug te wen. Maar Kaspian het bystand nodig, en met Aslan se hulp aanvaar die vierstuks die uitdaging om Narnia te red en die langverlore dae van vryheid en geluk terug te bring. Dit is die vierde avontuur in die opwindende 'Verhale van Narnia.'


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast