Die Towenaar Se Neef

R 67.00  

Author: C.S. Lewis
Publisher: Human & Rousseau (2006)
ISBN-10: 079814243X
ISBN-13: 9780798142434
Condition: Very Good. Light wear to cover edges and corners. 
Binding: Softcover
Pages: 176
Dimensions: 21.2 x 13.7 x 1 cm

Weight: 0.3 kg

Only one item in stock


Dit is een van die natste somers in jare. Polly en Digory besluit om die solder van die groot ou huis te verken. Versigtig klim hulle oor die dakbalke en kruip deur die donker gang wat die twee huise met die lee huis verbind. Wat gaan hulle daar vind? Dalk spook dit daar? Miskien kom hulle op 'n bende kriminele af?

Wat ook al, iewers is daar iets baie geheimsinnigs. Dit is ietwat van 'n teleurstelling toe hulle afkom op Digory se oom Andrew se geheime werkskamer. Maar'n wilde eksperiment laat oom Andrew Polly van die aardbol verdwyn, en dit is duidelik dat 'n vervelige somer besig is om in 'n opwindende avontuur te verander.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast