Die Ou met die Snor by die Bar

R 77.00   R 200.00

Author: Jack Parow
Publisher: Penguin (2015)
ISBN-10: 1770229020
ISBN-13: 9781770229020
Condition: Very Good. The cover has some scratches, wear to edges and small creases across the corners. Else a very good copy.
Binding: Softcover
Pages: 237
Dimensions: 23.5 x 15.5 x 0.2 cm

Weight: 0.4 kg


 In Die Ou met die Snor by die Bar vertel die superster-rapper Jack Parow van sy lewe en al sy wilde, mal avonture.

Daar is sappige staaltjies oor wilde partytjies, warm bokkies, dodgy plekke, trance-paarties en avonture in jacuzzi’s, en hy lig ook die sluier oor sy ervarings met onder andere rofstoeiers, skoonheidskoninginne, polisiemanne, hipsters in nagklubs, ’n sanger wat hom wou bliksem, ooms wat hom van verhoë gegooi wil hê en ’n stewige tannie wat met ’n krieketkolf op hom afstorm.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast