Dapper Klein Mol (Afrikaans)

R 30.00   R 80.00

Author: Amber Stewart, Layn Marlow
Publisher: Struik Lifestyle (2015)
ISBN-10: 1432304933
ISBN-13: 9781432304935
Condition: As new
Binding: Softcover
Pages: Unpaginated
Dimensions: 24.4 x 24.4 x 0.2 cm

Weight: 0.2 kg


Hierdie boekies met helder, oulike illustrasies, vertel elkeen 'n verhaaltjie wat op jong diertjie-karakters gebaseer is. Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings.

Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.



Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast