Beleef Die Grootheid Van God

R 40.00  

Author: Ann Spangler
Publisher: CUM (2004)
ISBN-13: 9781431608492
Condition: Very Good. Some wear to cover edges and corners.
Binding: Softcover
Pages: 325
Dimensions: 21.5 x 13.5 x 2.1 cm

Weight: 0.4 kg


God gee om vir jou, Hy is nie wispelturig nie, Hy word nie gefrustreerd nie, Hy is nooit verras nie, Hy weet altyd wat om te doen en Hy gee nooit moed op nie. Dit is maar net sommige van 17 eienskappe wat Ann Spangler onder oe neem in Beleef die Grootheid van God. Die dagboek sal lesers lei om daagliks om God se karaktereienskappe stiltetyd te hou en te bid. Die dagboek bestaan uit 17 weke met dagstukke van Maandag tot Vrydag vir elke week. Beleef die Grootheid van God sal lesers help om te besef dat God veel groter en beter is as wat hulle ooit gehoop of verwag het.


Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast