Bak & Brou

R 87.00  

Title: Bak & Brou
Author: Heilie Pienaar
Publisher: Sunbird Uitgewers
ISBN-13: 9781920289898
Condition: As New
Binding: Soft Copy
Pages: 144
Dimensions: 28 X 21.5 X 1 cm
SKU: FL0025
Weight: 0.6 kg
Price: R87.00

Weight: 0.6 kg


Van maklike hamburgers tot stap-vir-stap bakuitdagings, soos dekoratiewe partytjiekoeke, Bak & Brou bring pret, met beproefde en getoetste resepte, gemik op kinders van vyf jaar en ouer.

Elke resep is maklik om te volg, met volblad fotos en handige stap-vir-stap fotos. Innoverende variasies en glutenvrye resepte is ook ingesluit. Moeilikheidsgraad aanduidings, simbole, wenke en voorstelle sal jou en die kinders help om van ontbyt tot middagete, happies en aandete te kook. Resepte sluit ook alledaagse bestanddele in - hoenderrepies in graanvlokkiekrummels tot ´n pizza-fees. Jy sal heelwat smaaklike, gesonde watertand-geregte kan maak. Soet voorkeure sluit besondere koekballetjies tot bevrore aarbeijoghurt met Bar-One-sous in. Die beste van als is dat jou kinders kan pret hê om te eksperimenteer op hulle eie, of baat uit bietjie volwasse-toesig.

 

Gebruik Bak & Brou om jou kinders´n voorsprong in die kombuis te gee.




Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast