As Die Wind Kom Draai

R 45.00   R 200.00

Author: Hans du Plessis
Text in Afrikaans
Publisher: Tafelberg (2013)
ISBN-10: 0624057461
ISBN-13: 9780624057468
Edition: Afrikaans
Condition: Very Good. The cover has some scratches and wear to edges and corners.
Binding: Softcover
Pages: 235
Dimensions: 21.3 x 13.7 x 1.8 cm
Weight: 0.3 kg

Dit is 1844. Die pioniersplaas Skuilhoek, waar Vryheid en Magriet uitstaar oor die wuiwende veld, is drie uur te perd van Potchefstroom se skaars meer as twintig huise. Die wereld is ongetem en nuut; van reg en orde is daar nog kwalik sprake. Die twee jonges is ook salig onbewus darvan dat dit juis die wette is wat vir 'n fatsoenlike gemeenskap moet sorg wat in die pad gaan staan van hul ontluikende liefdie, en dat die grootste hindernisse op die weg van die hart in hul eie bloed le.



Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast