Kokkedoor: Resepte uit Jou Gunsteling-TV-Reeks (Afrikaans)

R 120.00   R 310.00

Subtitle: Resepte uit Jou Gunsteling-TV-Reeks
Author: Errieda du Toit
Publisher: Human and Rousseau (2013)
ISBN-10: 0798165197
ISBN-13: 9780798165198
Condition: Very good
Binding: Softcover
Pages: 224
Dimensions: 27.8 x 21.4 x 1.5 cm

Weight: 0.9 kg


Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees.Die doel van die reeks was om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.

Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis.

Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!




Compare prices on AbeBooks (USD)
  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast