Lothar Neethling - 'n Lewe Vertel

R 97.00   R 250.00

Subtitle: 'n Lewe vertel
Author: Annette Jordaan
Publisher: Litera Publikasies (2013)
ISBN-10: 1920188450
ISBN-13: 9781920188450
Condition: Very Good. Light wear to edges and spine-ends.
Binding: Softcover
Pages: 164
Dimensions: 22.5 x 15.5 x 2 cm

Weight: 0.3 kg
We currently have 1 in stock.

Die Suid-Afrikaanse Polisie se slim en gewilde forensiese deskundige kry skielik 'n openbare skadu toe 'n koerantberig met "die ergste naamskending denkbaar" verskyn. Volgens oudkaptein Dirk Coetzee van die polisie se eenheid by Vlakplaas het Neethling middels voorsien of mense aan die slaap te maak of te vermoor. Neethling wen uiteindelik 'n lastersaak, maar die vrae bly spook.


Compare prices on AbeBooks (USD)

More from this collection

  • Visa
  • MasterCard
  • Bitcoin
  • InstantEFT
  • PayFast